![]() |
||
'n Biddende gemeente wat haar verdiep in God se Woord |
||
|
|
![]() |
|
Raadpleeg asseblief die jaarprogram vir eredienstye |
Ons gemeente se huidige standpunt oor die Belhar Belydenis: |
|
In biddende afhanklikheid van God drie-enig en in vaste oortuiging van die leiding van Sy Woord en Gees verklaar die NG Gemeente Middelburg:
|
||
Ons word 150 jaar oud! |
||
Die gemeente vier sy 150ste bestaansjaar in April 2017. Oud-Leraars en lidmate word vriendelik uitgenooi om vir ons te voorsien met foto's, staaltjies en nog meer vir die gedenkblad wat ons wil voorberei. Hou ook gerus hierdie spasie dop vir verdere inligting oor ons feesvieringe. |
||
| Kerkkantoor: Tel: 013-282-7153 Faks: 013-282-7153 |
Kerkstraat 42B (Walter Sisulu) Tjekrekening: ABSA 1040580022 | e-Pos: kantoor@ witkerk.co.za |
| Tuisblad / Ons mense / Skakel in / Preke / Jaarprogram / Waarvoor ons staan / Geskiedenis / Kerkgebou / Fotogallery / Kranspoort | ||
|
| ||